Bonjour, Boervrou

R270.00

Bonjour, Boervrou: Dag tot dag lewens van die du Toits in die Kongo

7 in stock

Categories: ,

Description

Roerende 1st persoon vertellings van Frances du Toit, vrou van Wynand du Toit, oor  hulle dag tot dag lewens in die Kongo toe hulle daar geboer het.  Hulle kinders was toe 4 en 2 jaar oud onderskeidelik.

Kry ‘n blik op die lewens van die du Toit’s terwyl hulle om ‘n bestaansplekkie in Afrika woeker.

Kleurvolle en inspirerende werk.