S98 – Wynand du Toit

R320.00

5 in stock

Description

The famous recce, operator, POW, public speaker and author have partnered with RECORDARE to supply an online outlet for his books – all books will be signed by the author himself.

‘n Hoe spoed verhaal wat die leser vanaf die ysige vlaktes van Oos-Siberia na die tropiese waters van Angola neem; van beraadslaging oor staatsveiligheid tot persoonlike verhoudings; van spioenasie en intriges tot die gevegsintervlak. Geplaas in ‘n tydperk wanneer allerlei slinkse transaksies en heimlike operasies uitgevoer is, word ons deur die skrywer herinner dat ‘hierdie boek is ‘n werk van fiksie’ – derhalwe dus, dit het nie plaasgevind nie. Nietemin, soos die spreekwoord se: ‘The truth is stranger than fiction because has to make sense’, en dus kan die leser verskoon word indien hy vir homself vra of hierdie dan nie kon plaasgevind het nie. Vir diegene wat nog nie die binnekant van ‘n duikboot geruik het na 30 dae op see nie – welkom; en vir diegene wat het – welkom terug!

ISBN: 978-1-1928405-03-0

Read more of this remarkable ex-soldier here: http://wynanddutoit.com

You may also like…