Die Roem en die Rou deur At van Wyk

R350.00

Die roem en rou: stories agter Honoris Crux is onmisbare getuienis uit 'n nasie se verlede

4 in stock

Categories: ,

Description

Die roem en die rou: stories agter Honoris Crux het in 2008 die eerste keer verskyn as ‘n keur uit vertellings wat dekades gelede verskyn het in At van Wyk se twee boeke, Honoris Crux ons dapperes / Our Brave en Honorus Crux II. Ook inligting wat destyds as te sensitief vir publikasie beskou is, is hierin opgeneem. Hierdie heruitgawe verskyn op aandrang van lesers en boekhandelaars. Die troepe se stories gaan oor lewe en dood, oor dade van ‘malheid of dapperheid’ en is deurweef met humor, ironie, tragiek en patos.

Die roem en rou: stories agter Honoris Crux is onmisbare getuienis uit ‘n nasie se verlede

ISBN: 978-1-920188-49-8

Sagteband

You may also like…