Kaplyn – Wynand du Toit

R320.00

6 in stock

Description

The famous recce, operator, POW, public speaker and author have partnered with RECORDARE to supply an online outlet for his books – all books will be signed by the author himself.

Retired Special Forces Operator, Major Wynand du Toit, takes the reader on an epic journey through the South African border war where patriotism and dedication were essential and alive on both sides of the sword..

Hierdie is die tweede boek in die grensoorlog trilogie van Soldaat, Kaplyn en Kompas.

Kaplyn is die opvolg van Soldaat, die topverkoper boek wat handel oor Nasionale Diensplig.  Hierdie keer is die jong dienspligtiges en hul ewe-jonk leiergroep by 1 Valskermbataljon en die Suid-Afrikaanse Berede Eenheid.  Uiteraard, soos dit enige veg-eenheid betaam, maak die manne ‘n draai aan die Suidwes-Angola grens.

Die boek het ‘n ouderdomsperk van 18 – Taal en is nie geskik vir sensitiewe lesers en liberaliste nie.

ISBN 9781928499596

Read more of this remarkable ex-soldier here: http://wynanddutoit.com

You may also like…