Judasbok – Wynand Du Toit

R270.00

Out of stock

Description

The famous recce, operator, POW, public speaker and author have partnered with RECORDARE to supply an online outlet for his books – all books will be signed by the author himself.

JUDASBOK:
In Mei 1985 land ‘n nege-man-span van die Suid-Afrikaanse Spesiale Magte op ‘n strand in die olieryke Cabinda-provinsie van Angola. Hul uitsluitlike doel is die vernietiging van ses massiewe olie-opgaartenks. Die daaropvolgende skietgeveg lei tot die dood van twee soldate en die gevangeneming van kaptein Wynand du Toit. Dit alles dui op een ding: Verraad!

Lees hier in sy eie woorde die gebeure van daardie nag en die diepgaande nagmerrie van sy gevangeneskap, die sameswerings en die uiteindelike afleiding dat die hele operasie slegs ‘n openingskuif was wat uiteindelik die Suid-Afrikaanse volk moes mislei tot oorgawe in Angola en die onafhanklikheid van Namibia.

Judasbok beloof om die leser op ‘n ongelooflike intense ervaring te neem en in diepte kyk te gee na wat agter die skerms gebeur het en wat aanleiding daartoe gegee het dat Wynand du Toit ‘n huishoudelike naam in Suid-Afrika geword het.
ISBN:978-1-9288327-77-6

Read more of this remarkable ex-soldier here: http://wynanddutoit.com

You may also like…